Maak badtyd sommer 'n heerlike bederf-tyd met ons baie lekker Badmelk! Hierdie produk voed jou vel, bring die glans terug en is ook baie goed vir ons dames wat sukkel met infeksie en selfs ekseem of droƫ winter-velle. Gooi 'n klein bietjie van hierdie in jou bad en sien hoe die water sommer vinnig verander in 'n heerlike melk-bederf.